Childhood Diseases

Question
Posted by: NH | 2012/07/26

Q.

Onrustige nag

Goeiedag

Ek het saterdag begin om vir my 4 mnde oue kleintjie pappies te gee elke oggend en 6pm in die aande. Hy word nou ewe skielik 12 uur in die nag wakker waar hy nooit dan wakker geword het nie? Ek sit dan net vir hom sy dummy in en dan raak hy gelukkig weer aan die slaap, maar kan dit die pap wees?

Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is moontlik dat dit die baba pap is wat jou baba onlangs begin steur. Sorg dat jou baba net ryspap eet en maak ook seker dat dit nie koeimelk bevat soos bv een van die Cerelac babapappe.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.