Childhood Diseases

Question
Posted by: Willem | 2012/04/12

Q.

Onrustig vir seker gedeelte van aand

Ons Baba is so 4 weke en die afgelope paar aande is sy van so 8 uur tot 1 uur die nag onrustig en huil. Sy haal ook vinnig asem asof sy uit asem is. Van so 1 uur af is sy weer rustig. Wat kan dit wees?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Babas van hierdie ouderdom is geneig om vir 'n redelike kort tydperk vinnig asem te haal. Hierdie soort asemhaling is normaal solank dat sy heeltemal gesond is en geen verkoue het nie. Wat nie gewoonlik voorkom is 'n baba van 4 weke wat tot 5 uur lank elke aand onrustig is. Dit is moontlik dat jou baba 'n refluks probleem het of 'n toe neus het. Indien haar neusie nie toe is nie, moet haar pediater besluit of sy 'n refluks probleem het.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Anonymous | 2014/10/31

My meisiekind is 8maande sy haal vinnig asem dit die eerste keer wat ek haar hoor so vinnig asem haal sy nie koors of iets nie wat kan fout wees

Reply to Anonymous

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.