Childhood Diseases

Question
Posted by: Tammy | 2009/08/12

Q.

Omlope

My dogtertjie van vyf jaar kry die afgelope tyd omlope ooral op haar lyfie. Dit juk dan ook vreeslik. Wat is die oorsaak en wat kan u aanbeveel dat ek kan gebruik.

Dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is moeilik om seker te wees sonder om jou dogterjie te kan ondersoek nie, maar ek vermoed dat hierdie veluitslg 'n vorm van urtikarie is. Urtikarie is 'n allergiese veluitslag. Gebruik Zyrtec stroop 5ml per dag totdat die uitslag heeltemal verdwyn.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.