Childhood Diseases

Question
Posted by: Carla | 2009/10/05

Q.

NUK tieties

Ek beplan om my nuwe seuntjie vanaf 3 maande op die bottel te sit, want op 4 maande moet ek teruggaan werk toe. Ek gaan my oudste van 2 en ' n half maande se bottels gebruik, net nuwe tieties koop. Ek moet NUK se First Choice tieties se " medium"  gaatjie gebruik vir die formule melk. Nou die vraag: Moet ek die 0-6 maande koop of die 6-18 maande, want is dit die moeite werd om vir 3 maande soveel geld uit te gee vir tieties en oor 3 maande die 6-18 maande te koop? Die dame by die baba winkel sê  die medium gaatjie is by albei ewe groot, dis fisies die deel van die tietie wat in die mond gaan wat groter is by die 6-18 maande.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die beste is om met die regte tities te begin en oor te slaan na die groter tities vanaf 6 maande. Die 6-18 maande titie sal in die begin te groot wees vir sy mondjie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.