Childhood Diseases

Question
Posted by: Minnie E | 2010/05/13

Q.

Nubiliser?

More doktor, ek wil net uitvind, my baba is nou 4 maande oud, hy sukkel geweldig met ''n toe neus, ek het ''n nubiliser aangeskaf en wil saline gebruik met dit. Hoeveel keer per dag mag ek op ''n 4 maande baba dit gebruik? Van watter ouderdom af mag ek combivent op hom gebruik? Baie dankie, lekker dag.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar is geen rede om 'n nebuliseerder te gebruik nie. Gebruik net Salex neusdruppels om jou baba se neus oop te hou. Indien daar baie slym in haar neusgatjies is, gebruik 'n suigapparaat soos bv Nosefrida.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.