Childhood Diseases

Question
Posted by: ESME | 2009/01/14

Q.

NR. 2 DILEMMA

MY 2 EN ' N HALWE JAAR OUE SEUNTJIE IS SO AMPER GEPOTTY TRAIN. DIE ENIGSTE PROBLEEM IS NR.2. EERS HET HY PERMANENT IN SY BROEK GEPOEF, EK HET NIE GERAAS DAAROOR NIE, MAAR TOE GAAN HY TERUG DAGSORG TOE EN DAAR KRY HY RAAS AS HY IN SY BROEK POEF. WAT NOU GEBEUR IS DIE VOLGENDE. HY WAG TOT ONS VIR HOM ' N DOEK AANSIT NET VOOR SLAPENSTYD IN DIE AAND EN DAN DOEN HY NR. 2. EK HET NOU GEDINK OM DIE REWARD-SISTEEM TOE TE PAS EN HOM NET VOOR SLAPENSTYD OOP DIE TOILET TE GAAN SIT, EN AS HY DAN OP DIE TOILET POEF, KRY HY ' N STERRETJIE.

HET U ENIGE ANDER RAAD? EN IS NET VOOR SLAPENSTYD DIE REGTE TYD?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jy doen alles reg. Onthou hy is maar twee jaar oud en baie seuntjies sulkkel om so vroeg 'n potty te gebruik. Wees baie geduldig, hy behoort redelik gou te leer om alles reg te gebruik en te doen.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.