Childhood Diseases

Question
Posted by: A.D | 2010/09/28

Q.

Novalac AC (FOLLOW UP FORMULE??)

My dogtertjie (10maande) is op Novalac AC. 0-12maande, wat nie ''n nommer 2 of selfs nommer 3 formule het nie, wat kan ek vir haar gee vanaf 12maande af?

Sy het baie slegte Silent Reflux, en ons gebruik ook Nestargel om haar melk te verduk.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Novalac AC formule is vir babas met koliek en is nie aanbeveel vir babas met refluks nie. Jou baba het die Novalac AR formule nodig en dit sal nie nodig wees om die Nestargel by te sit nie. Sy kan aanhou om dit te drink totdat sy 15 maande oud is. Daarna kan sy NAN3 drink maar dit sal dan weer nodig wees om ook die Nestargel te gebruik.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.