Childhood Diseases

Question
Posted by: Gerda | 2012/05/22

Q.

NOVALAC AC

My baba is 8 weke sy was op NAN HA vanaf geboorte, NAN het blykbaar hulle formule verander en sy het krampe gekry en haar magie was baie los. Die pediater het Novalac AC aanbeveel, dit het goed gegaan vir twee dae, maar nou huil sy sonder ophou, sy is nie hardlywig nie, maar dit lyk of sy baie krampies het, hoe lank neem dit vir ''n baba om gewoont te raak aan ''n nuwe formule, en kan ons Colief by die Novalac gooi aangesien daar laktose in die melk is

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek vermoed dat jou baba 'n probleem het met laktose intoleransie. Probeer NAN LF en sien of dit 'n verskil maak.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.