Childhood Diseases

Question
Posted by: M | 2012/08/07

Q.

Novalac

Dok my vriendin het nou vir my gese ek kan verskillende soorte novalac gelyk gebruik bv gewone novalac en as ek sien baba os hardlywig die novalac it gee bv een of twee bottels en selfs as ek sien sussie het diarree is daar melk vir dit ook is dit so kan ek dit afwissel se nou maar 3 uit 5 bottels is gewone novalac en 2 bottels IT?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie is nie goeie raad nie. Hou aan met net die gewone Novalac en tensy jou baba hardlywig word, wat onwaarskynlik is, dan kan hy/sy NoValac It vir 'n kort tydperk gereeld gebruik.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Melody | 2012/08/20

Wat kan ek my babatjie gee vir hardlywigheid. hy is op Novalac AR en is nou 3 en n half maande oud.

Reply to Melody

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.