Childhood Diseases

Question
Posted by: Carla | 2012-11-19

Q.

Nog steeds siek

My seuntjie van 3 jaar het mangel ontsteking gehad en het Donderdag klaar gemaak met sy antibiotika. Hy het Saterdag weer erg begin hoes deur die nag en loop neus en gisteraand was hy baie warm en het sleg geslaap, ook met die hoes. Sy koors was 37.6 en weer vandag. Wat nou?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek vermoed dat jou seuntjie 'n RS virus onsteking van sy bors het. Ongelukkig sal antibiotikas hierdie soort onsteking nie genees nie. Ek is bekommerd dat hy miskien 'n virale pneumonie het aangesien hy koorsig bly, sleg slaap en baie hoes. Hy moet beslis weer deur sy pediater ondersoek word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.