Childhood Diseases

Question
Posted by: henna | 2010/02/03

Q.

Night potty training

Goeiedag Dokter,

Wanneer mens begin met die potty training in die aand - hoe lank moet mens aanhou daarmee voordat hulle veronderstel is om self wakker te word?

Weens omstandighede begin my 5 jarige seun nou eers potty train in die nag. Ek maak hom so 2/3 keer wakker (eintlik dra ek hom toilet toe, want hy word nie self wakker nie), en hy is elke oggend droog.

Wanneer gaan hy self wakker word deur die nag om toilet toe te gaan?

Baie dankie!!!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Teen hierdie ouderdom behoort jou seun al klaar ge'potty-trained' te gewees het. Ek vermoed dat sy probleem net die feit is dat hy sy bed nog nat maak. Ons noem dit 'enuresis' Baie kan gedoen word vir hierdie probleem.Probeer eers 'n 'star chart'. Indien dit nie werk nie kan ander metodes gebruik word. Dit sal nodig wees om sy pediater te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.