Childhood Diseases

Question
Posted by: ami | 2009/01/27

Q.

Nido/ Nespray of Parmalat first growth

Goeie dag,
Ek weet nie wat om te doen nie. My dogtertjie van 9maande is tans op Nan HA2 omdat ek baie allergies(korring ens) was as kind. Watter melk moet ek vir haar gee na ' n jaar? Moet ek aanhou met NAN HA2 tot 18maande en dan oorslaan? Wat is die verskil tussen Parmalat se first growth, nido en nespray?

Baie dankie weereens vir die hulp

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hou aan met die NAN HA2 tot 15 maande.Wanneer sy 15 maande oud is kan haar pediater haar toets vir melk allergie.Indien sy nie allergies vir melk is nie, kan sy of Nido of Parmalat First Growth melk wat albei melk bevat drink of gewone volroom melk.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.