Childhood Diseases

Question
Posted by: AG | 2012-06-25

Q.

Nido

Prof, ons is nou raadop, ons baba dogtertjie sukkel vreeslik met hardlywigheid van omtrent n maand gelede. Ons het eers gedink dis die antibiotika en meds wat sy gedrink het terwyl sy siek was, die Paed het Laxette voorgeskryf maar niks help nie. Sy huil vreeslik as haar magie moet uitgaan en is in baie pyn! Ek vermoed nou dit is die koeimelk waarop sy is want die maag probleme het begin toe ek haar op koeimelk oorgesit het op 11 maande. Moet ek haar liewer op Nido sit? Sy eet elke dag n potjie pruime van Purity, drink baie water en eet baie gesond so ek reken dit kan nie haar dieet wees nie. Enige raad asb!
baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek stem saam dat dit heel moontlik is dat dit die koeimelk is wat jou babatjie se hardlywigheid veroorsaak.Probeer Nido wat hopelik 'n groot verskil sal maak.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: AG | 2012-06-26

Baie dankie Cat, ek sal eerder eers dit probeer, wil haar nie graag nou weer op blikmelk begin nie!

Reply to AG
Posted by: cat | 2012-06-26

Jy kan ook Probiotic Poeier of pilletjies gebruik een keer per dag. Vra ne tjou apteker vir die een wat reg sal wees vir jou dogtertjie se ouderdom. Ek het dit met my twee seuntjies gebruik en dit werk baie goed.

Sterkte.

Reply to cat

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.