Childhood Diseases

Question
Posted by: Mamma | 2012/07/26

Q.

Nexiam

Hi Prof

My seuntjie (nou 16 weke) het silent reflux gehad terwyl ek hom geborsvoed het tot op 13 weke. Die dokter het vir hom Nexiam voorgeskryf. Ek het ophou borsvoed en gee nou vir hom Novalac IT deur die dag en Novalac AR in die aande. Het ek steeds nodig om aan te gaan met die Nexiam ook? Ek is bang om net te stop omrede hy silent reflux het, maar die Nexiam is baie duur. Hoe gaan ek weet wanneer is die regte tyd om te stop? Hy is 16 weke oud en weeg nou 7.1kg en kry 150ml melk elke 4 ure.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou baba se gewig is baie goed, eintlik bo die gemiddeld vir sy ouderdom.Refluks kan baie lank aanhou en ek sal aanraai dat jou baba moet op die Nexiam bly tot dat hy minstens 6 maande oud is. Tans is die Novalac AR die enigeste ander behandeling vir refluks en dit sal nie genoeg wees indien die die Nexiam gestop word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.