Childhood Diseases

Question
Posted by: karen | 2012/05/02

Q.

nestargel

Hi,

Ek wil net weet wat is die nagevolge van nestargel? Ek het bietjie gegoogle en gesien die mense kla oor maagkrampe? My dogtertjie is nou so 8 weke en ek sukkel met ha reflux, ek het ha op die oomblik op NAN AR, maar dit begin bietjie duur raak.

Ek hetbal gehoor van `n tipe druppel waarvan mense praat wat jy kan bygooi by die melk, is dit die nestargel? Kan mens die nestargel net so ingooi of MOET dit gekook word? Ek wil eers doodseker wees oor die voordat ek enige iets gebruik.

Dankie baie!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die meeste babas drink Nestargel sonder enige probleme. Dit word net gebruik om die formule dikker te maak.Die druppels is nie vir refluks nie, maar word gebruik vir koliek in babas.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Bianca | 2014/02/15

Van hoeveel weke af kan mens die Nestargel bygooi? My baba is nou 2 weke en sy slaap net 2 en n half ure maar drink +-100ml per voeding.

Reply to Bianca

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.