Childhood Diseases

Question
Posted by: Riandi | 2012-11-08

Q.

Narkose - Tonsillektomie

My dogtertjie se mangels word oor 6 dae uitgehaal. Sy drink tans Zetofen en ''n mengsel van Bronchoped/Betanoid en neusdrippels Illiadin/Betnesol. Kan sy dit aanhou gebruik of moet sy dit staak? Wil eintlik net weet of dit enige invloed gaan hê  op die narkose,want iemand het vir my gesê  sy mag glad nie medisyne drink 10dae voor narkose nie?
Baie dankie!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is gewoonlik beter dat 'n kind wat 'n antibiotika gebruik nie onder narkose moet gaan nie. Boonop is jou dogtertjie ook op Betanoid en Betnesol wat albei baie sterk kortisoon middels is. Dit sal beslis beter wees om die operasie uit te stel tot wanneer sy nie op hierdie medisyne is nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.