Childhood Diseases

Question
Posted by: Claire-Marie | 2011/02/22

Q.

Narkose (11 maande oud)

Geagte Dok,

Jy het my onlangs raad gegee om my baba by ''n oogspesialis te laat ondersoek vir ''n " geboortemerkie"  op sy ooglid. Dankie daarvoor!

Dit blyk nou dat die " merkie"  dalk ''n sist kan wees. Die spesialis wil my seuntjie " ondersoek onder narkose"  en ''n " eksisie sist"  doen.

Is dit veilig om so ''n kleintjie (11 maande) onder narkose te laat gaan?

Die operasie is nodig maar nie drigend nie so ek moet besluit of ek hom nou wil laat ingaan of wil wag tot hy ouer is. Die spesialis sê  die sist sal waarskynlik net groter word en kan die ontwikkeling van sy visie mettertyd beinvloed as ons dit nie behandel nie.

Byvoorbaat dankie vir jou raad!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Indien dit moontlik is sal dit beter wees om te wag tot dat jou baba 18 maande oud is

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.