Childhood Diseases

Question
Posted by: Wanda | 2010/01/12

Q.

NAP TIME

My baba is 5 maande oud en deesdae slaap hy omtrent nie langer as ' n halfuur elke keer as hy deur die dag slaap nie, met die gevolg hy word nog moeg wakker en wil nie weer slaap nie en is dan ook nie baie vriendelik nie. Ek sukkel ook dat hy aan die slaap moet raak en moet hom elke keer sis want hy wil nie vanself slaap nie. Baie keer as hy so moeg is en dit is sy bottel tyd raak hy opgewonde as ek die bottel nader bring dan kry hy ' n huil aanval en moet ek hom eers behoorlik troos voor hy sal ophou huil en sy melk drink. Ek en my man is besig om te skei, ek en my baba is al uit die huis uit toe hy maar 3 weke oud was en ons bly tans by my ma en pa, my ouma kuier ook nou al so 3 maande by ons, kan dit wees dat my kind te veel mense elke dat om hom het en kan my egskeiding enigsins my baba affekteer? Hy kry baie liefde van ons almal af.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek glo nie dat die egskeiding enig iets te doen het met jou baba se slaap probleem.Dit is nou die ouderdom wanneer babas begin sukkel met tandekry.'n Ander moontlike rede is miskien dat hy honger is en dat dit nou tyd is om met vaste kos te begin.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.