Childhood Diseases

Question
Posted by: Alr | 2010/07/09

Q.

Nan3

Hi Prof

My dogtertjie is nou 13 maande oud. Sy het altyd Nan2 gedrink maar ek het oorgeskakel Nan3 toe nadat sy 1 geword het. Sy het egter verskriklik hardlywig geword ewe skielik, kan dit die Nan3 wees? Ek het toe weer teruggeskakel Nan2 toe en haar magie is nou weer reg. Ek wou toe ook beesmelk begin gee, maar het dit eers gelos totdat haar magie heeltemal reg is. Sy vat eg''ter net ''n slukkie beesmelk en dan lyk dit of sy wil opbring en sy spoeg die melk uit.

Eerste vraag, - moet ek weer Nan3 probeer gee want ek is regtig bang vir die hardlywigheid. Of dalk Nido?
En tweede vraag Hoe gemaak met die beesmelk storie?

Baie dankie vir prof se raad, ek waardeer.



Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar bestaan geen twyfel dat jou baba hardlywig word wanneer sy op die NAN 3 voeding is. Sy is nie allergies vir melk nie aangesien sy wel die NAN 2 en ook NAN3 kan drink sonder om te opbring of te spoeg nie.Dit is miskien net die smaak van die gewone volroom melk dat sy nie van hou nie. Daar is minstens 3 moontlike oplossings voorentoe:Hou aan met die NAN 2 tot 15 maande of probeer Nido of probeer Parmalat First Growth melk.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: ashanti | 2014/04/20

Hi my baby is turning one in may nd I'm a bit sceptical about giving her nan3 she is on nan2 now ND hw many bottels is reccomended Fr a 1 year old

Reply to ashanti

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.