Childhood Diseases

Question
Posted by: Comien Horn | 2008/11/12

Q.

Nagdoek en als gaan mond toe - amper 4

My dogter is amper 4 en weier om van haar nagdoek ontslae te raak. Sy raak verskriklik kwaad en hartseer as ek nie vir haar ' n nagdoek aansit nie. Ek het nou so 2 aande probeer om haar sonder die doek te laat slaap om te kyk of dit haar nie sal motiveer om maar toilet toe te gaan in die nag nie, maar sy pp eenvoudig net in die bed. Ek maar haar 2x in die nag wakker en neem haar dan toilet toe. Kan iemand my asb help hoe om die proses aan te pak. Dit was so maklik met my seun, hy was 2 en het net geweier om ' n nagdoek te dra en nooit ' n glips gehad nie - so ek is nou baie dom.
Die ander die madam sit steeds ALLES in haar mond. Ek is raadop. Het haar pas gevang met haar papiersker, wat ek nie weet wanneer sy dit uit my kas gehaal het nie, in haar mond. Ek is baie bekommer hieroor, want sy sluk ook als in wat ingesluik kan word - hoe leer ek haar dit af. Ek wil tog nie heeltyd raas en baklei nie.
Voel redelik moedeloos tans.
Groetnis

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie vraag is nie aan die pediater gerig nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Anon | 2008/11/14

Hoe bedoel jy die vraag is nie aan die pediater gerig nie?!?!?!?! Aan wie is dit dan gerig?? Gynae Doc?!?!

Reply to Anon

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.