Childhood Diseases

Question
Posted by: ANNA | 2010-11-26

Q.

NAG VOEDINGS

Hi Doc,

My seun is 15 maande oud en wil vandat hy gaan slaap, wat omtrent 19:00 is elke 3 ure melk drink tot 4:00 toe. Hy drink nie melk in die dag nie maar drink 3-4 bottels melk in die nag. Ek het al water probeer maar dan huil hy en raak kort kort wakker. Wat kan ek doen?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is snaaks dat jou baba seuntjie glad nie melk deur die dag drink nie. Hy het gewoond geraak aan hierdie patroon en dit gaan nie maklik wees om dit te verander nie. Hy moet minstens drie keer deur die dag 'n bottel melk drink en ook sy vaste kos eet. Moet hom nie te vroeg in die aand sy laaste bottel en kos gee nie om seker te maak dat hy nie in die nag honger kan kry nie.In die nag wanneer hy wakker word en sy bottel will he sal die oplossing wees om die 'controlled crying' metode toe te pas [kyk op Google]

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.