Childhood Diseases

Question
Posted by: Irene Duvenhage | 2011/06/09

Q.

Naeltjie breuk

Is nie seker of naeltjie breuk is,maar as dit sou wees,hoe behandel ek dit? Opheffing op Ruan se magie,hy nou amper 6maande

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie klink soos 'n umbilikale [naeltjie] breuk wat baie dikwels voorkom 'in babas.Hierdie breuk sal met tyd vanself heeltemal toegroei en verdwyn.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Karen | 2011/09/28

My baba het n effense uistaan naeltjie maar wat my pla dit het so pienk gedeeltetjie op, wat amper lyk of die vel af is en dit bloei soms met die wrywing van doek en die wessie. Ek weet nie hoe om dit te behandel nie. Was by die pediater en hy sê  dis ''n nael breek, moet dit een maal meceruchrome aansit en dit sal vanself gesond word. Dit is nou langer as 3 maande en dit is nog nie gesond nie. Is dit iets erenstigs? Is dit seer vir die baba? Hoe behandel ek dit om dit gesond te maak?

Reply to Karen

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.