Childhood Diseases

Question
Posted by: jc | 2008/12/15

Q.

naeltjie breuk

My GP het so terloops genoem dat my seuntjie van 3 ' n naeltjie breuk het, en dat dit gewoonlik teen skoolgaande ouderdom toegroei, sonie, moet hy geopereer word. My vraag is, hoe ontstaan dit, hoe weet ek as dit erger word, is daar enige simptome, of kan ek dit los tot op 7?
Dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie soort breuk kom baie dikwels voor onder kinders van hierdie ouderdom. Dit sal vanself toegroei en dit is baie selde dat 'n operasie nodig is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
user comments

C.

Posted by: sha | 2016/01/07

Ek het n naeltjie breuk al vir jare wie kan my asb help om te se hoeveel n operasie sal kos om dit reg te maak. En of vir n operasie kan gaan om dit te kan verbeter. Asb whatsapp my ek het nie n email nie. 0741930267

Reply to sha
Posted by: sha | 2016/01/07

Ek het n naeltjie breuk al vir jare wie kan my asb help om te se hoeveel n operasie sal kos om dit reg te maak. En of vir n operasie kan gaan om dit te kan verbeter. Asb whatsapp my ek het nie n email nie. 0741930267

Reply to sha
Posted by: Magda | 2014/09/08

Wat is die simptome van 'n naeltjie breuk? My man is 70 jaar oud en as hy hoes druk 'n knop uit op sy naeltjie. Is dit 'n breuk?

Reply to Magda
Posted by: desire | 2013/07/18

Toema my meisie kind is 3 maande oud daar was vir my dieselfde gese toe het hul vi ha medikasie gegee en toe dit kla is toe word sy net elke dag erger dis al so erg sy wili eers meer drink nie toe het ek veder gaan kyk toe se nurse vir my as sy veder gaan swel want haar eenkant van haar maag lyk al soos n balon dan gan hy bar en binne 3 dae gaan ek haar verloor en die dokter weier om my te help so nou vra ek ook wat moet ek doen om hulp te kry vi my dogter

Reply to desire
Posted by: chantell | 2009/09/17

Hi daar.

My dogterjie van 7weke is laas week, met haar ses weke check-up gediagnoseer met n naeltjie breuk. Die DR het gese dit sal van self gesond word, maar ek het vergeet om te vra of dit wel seer is. Hy het ook gese sy het colic, want sy skreeu vir so n uur elke aan tussen 17:00 en 19:00, maak nie saak wat ek doen nie. Nou wonder ek, sy is alewig knieserig, maar tog was sy baie soet gedurende die dag, alhoewel sy nou deesdae meer huilerig word. Kan dit wees dat haar breuk seer is, of is dit maar net die colic wat erger word??? Ek is al raadop, en het nie meer geld vir 3de of 4de opinies by ander Dr' s nie. Help asb!

Reply to chantell

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.