Childhood Diseases

Question
Posted by: amanda du preez | 2012/05/09

Q.

naarheid

my dogter is 8 en vir die laaste 2 jaar is sy kort kort naar vir reuke soos party kosse,selfs seep en spray party dae somer vroeg in die oggende ander kere in die nag en altyd as ins in die motor ry ek is al raad op help asb groete amanda

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is moeilik om seker te wees, maar ek vermoed dat jou dogter 'n probleem het met abdominale migraine. Probeer 'n " Migraine diet" Inligting sal gevind word op Google.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: madeleine | 2012/05/28

My dogter is 14 jaar en kla die afgelope 2 maande al sy voel heeltyd naar. Soos karsiek naar. Kan jul my dalk enige raad gee? Sy kla glad nie van hoofpyne nie

Groete
Madeleine

Reply to madeleine

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.