Childhood Diseases

Question
Posted by: Kara | 2009/02/03

Q.

Naarheid

Hello Dok! My dogtertjie is 8 maande oud, dink klink kort-kort of sy naar is. Sy het sinus, daarvoor gee ek haar Deselex (spelling). Sy bring ook so 2 keer ' n dag bietjie slym op, dan gaan dit beter. Wat kan ek vir haar gee.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Babas van hierdie ouderdom se sinuse is nog nie gevorm nie, dus kan sy sinus probleme nog nie ontwikkel nie. Sy het miskien vergrote adenoiede met ontsteking.Deselex is 'n anthitamien middel en word gebruik om kinders met allergieses rinitis te behandel. Dit sal jou baba nie help nie. Gebruik liewers net Salex neusdruppels soggens en sans om haar neus oop te maak.Indien haar neus aanhou om verstop te wees sal dit nodig wees om haar pediater te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.