Childhood Diseases

Question
Posted by: natasha | 2012/09/11

Q.

My dogter het haar kop gestamp

hi dr
My dogtertjie word 3jaar sy het so 2mande treug haar kop gestamp teen n bed kassie maar nie hard nie binne 24uur het dit begin sweer dit het nou eers n dik roof gemaak die apteek suster het gese dit is n cradelcap en omloop maar niks het gewerk nie.
Sy het ok vrydag haar ruggie gestamp teen my leer banke so by 12:00uur daai aand toe ek haar bad sien ek dat haar ruggie stukind is daar is nou n roof.wat moet ek doen ek warry dat dit miskien iets groot vout is

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is eerstens nodig om uit te vind of jou dogtertjie miskien 'n bloedingsprobleem het of nie.Die beste sal wees om jou pediater te raadpleeg om te probeer om 'n diagnose te maak van die oorsaak van hierdie probleem.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.