Childhood Diseases

Question
Posted by: Tina | 2012/05/09

Q.

My dogter

My dogter kry baie ''n metaal smaak in haar mond. Sy is nie heeltyd moeg nie en sy is nie oor gewig nie. Sy was so ver ek weet nie vergivtig nie. Is dit miskien ''n tekort aan iets?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Baie kinders kla van tyd tot tyd van 'n metaal smaak in hulle monde. Die rede hiervoor is gewoonlik nie gevind en is nie as gevolg van enige tekort in hulle dieet. Dit is net nodig om seker te maak dat daar geen probleem is met haar tande of binne in haar mond. Dus is dit nodig om haar tandarts te vra om na haar te kyk.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.