Childhood Diseases

Question
Posted by: Nicolene | 2009-08-28

Q.

MY BABA IS 2 MAANDE EN 2 WEKE OUD EN SLAAP NIE GENOEG IN DIE DAG NIE MAAR SLAAP BAIE GOED IN DIE NAG

My baba seun is nou 2 maande en 2 weke oud hy slaap nie baie in die dag nie as hy slaap dan slaap hy ongeveer n uur lank dan is hy wakker vir so 2 tot 3 ure dan slaap hy weer in die aand gaan slaap hy so 9/10 uur dan slaap hy deur tot half 4 is dit normaal hy weeg nou amper 7 kg en is baie gesond

hy het nog glad nie verkoue, griep of swak borsie gehad nie , hy is op Lactogen 1 en dit voed hom hy drink so elke 4 na 5 ure daar is somtye wat hy op 3 ure wil drink, ek gee nie vir hom enige pap ensv nie want die melk voed hom

dit is net sy slaap patroon in die dag wat my so bietjie pla is dit iets waaroor ek moet bekommerd wees op sy ouderdom of nie

dankie

Nicolene

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou baba vorder baie baba goed en sy gewig is ver bo die gemiddeld vir sy ouderdom.Hy slaap redelik min gedurende die dag maar slaap baie goed deur die nag. Hy is mooi vris en gesond. Daar is geen rede vir enige kommer nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Charlize se mamma | 2013-09-10

My baba is ook 2maande en 2weke oud. Sy slaap van so 9uur in die aan tot so 5uur in die oggend. Deur die dag so uur tussen voedings. (Voeding op aanvraag, +- 3uurliks 125ml) My bekomernis is dat sy net in die arms wil slaap. In die nag slaap sy in my arms en deur die dag moet ek by haar lê. Hoe leer ek die slegte gewoonte af?

Reply to Charlize se mamma

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.