Childhood Diseases

Question
Posted by: Minnie E | 2010-04-19

Q.

My 3 1/2 month old baby dont drink enough

Hi, my baby boy only drinks 30ml of formula every hour and nothing more. He weighs 5.30kg. He is not irritable on oncomfortable, but im concern that there can by a medical problem. Only 30ml every hour dont seems right to me. Can please give me urgent advice. Im on maternity leave and go back to work in two weeks, im concern that the cresche will get tired of giving him every hour his milk.
Many thanks.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

The average weight for a 3 and a half month baby boy is 6.7kg. Your baby's weight is well below this and his weight is extremely low on the infant growth chart. There is a definite problem here.Your baby cannot continue to be fed 30ml of formula every hour and he is obviously not taking enough formula either.Please take your baby to your nearest baby clinic for advice.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Minnie E | 2010-04-24

Dankie vir u antwoord hierbo. Ek het my baba na die pediater gevat en volgens hom is my baba heeltemal gesond. Hy het net gese ek moet sy voedings probeer rek, elke 2 tot 3 ure eerder voed as elke uur. Wel dit gaan regtig moelik want as hy dors is hy nogal demanding hy wil sy melk he en ek kan dit nie vir hom weier nie. Ek sal aanhou om hom een tot 2 keer per maand te laat weeg. Hy drink na 2 ure 60ml of 3 ure 90ml. en 1 uur 30ml. Die kliniek het aanbeveel dat ek hom pediater toe vat en dis wat ek gedoen het. Volgens hom is my kind nie baba wat " vet"  sal word nie, hy sal ''n gemiddelde gewig hou omdat hy ook by geboorte 3.105kg geweeg het en ''n fyn beenstruktuur het.

Reply to Minnie E
Posted by: Weer ek net in Afrikaans | 2010-04-19

Goeie naand dr.
Ter aansluiting hierbo, ek het my baba laat inent laas Vrydag en aan die suster genoem en ook gewys dat my baba nie meer as 30ml op ''n slag drink. Volgens haar plat die lyn op die grafiek te gou al af en glo dat ek moet by ''n pediater uitkom om seker te maak daar nie ''n mediese fout is met my baba nie. Ek wil net weet is dit normaal vir ''n 31/2 maande oue baba om net 30ml elke uur te drink. Ek borsvoed deur die nag ook. Ek het my melk uitgepomp en hy drink ook net 30ml op ''n slag, soos met die formule melk. Ek het hom op Novalac.
Baie dankie vir u raad.

Reply to Weer ek net in Afrikaans

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.