Childhood Diseases

Question
Posted by: Tiny | 2011/01/06

Q.

Multiforme?

Hi Doc,

Ons het gister my dogtertjie by haar pediater gehad oor sy `n baie snaakse rash begin kry het, amper iets soos target lesions.Toe het sy mycoplasma toetse laat doen en nog ander twee toetse wat ek nie kon lees nie.Die een naam wat sy genoem het wat sy dink `n moontlikheid can wees is iets soos ricarma multiforme( spelling ).Ek kry geen iets oor dit op die internet nie, is my spelling dalk verkeerd.Eks bekommerd dat dit ernstig kan wees.Die rash is groot en klein rooi vlekke wat kom en gaan en raak so lig in die middel en rooi buite om?Kan U dalk help, ek worry.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie veluitslag word 'Erythema muliforme of EM' genoem.Die uitslag is gewoonlik 'n allergiese reaksie as gevolg van 'n virus of bakterieele ontsteking. Herpes virus onsteking kom die mees dikwels voor. Sekere medisyne soos bv 'sulfa' antibiotikas [Bactrim/ Septran] kan ook hierdie uitslag veroorsaak.Kyk op Google.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.