Childhood Diseases

Question
Posted by: Karla | 2010/07/28

Q.

Mucospect

Hello Dokter,

Hoe lank kan ek Mucospect vir my 2 jarige dogtertjie gee, sy drink dit nou al vir 12 dae, 2.5ml 3 keer ''n dag. Sy hoes nog met die slym in die oggend en aand, maar niks ernstig nie.

O ja, is daar iets wat ek vir haar kan gee om die post-natal drip op te klaar?

Dankie.

Groete
Karla

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Gebruik net sout water neusdruppels soggens en saans vir haar post nasal drip.Dit lyk wel asof jou dogtertjie nou goed op pad is om weer gesond te word en dit is dus nie meer nodig om Mucospect vir haar te gee nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.