Childhood Diseases

Question
Posted by: Jewels | 2010/07/26

Q.

Molars

More dokter. My meisiekind is nou 21 maande. Haar tandvleis het op 15 maande opgeswel by haar molar langs die oogtand bo lings. Dit was opgeswel en blou tot en met so ''n maand gelede. Maar die tand is nog steeds nie deur nie. En hulle sê  die tand kom tussen ??? en 19 maande uit. Moet ek bekommerd wees of nie. Sy moet nog net haar onderste laaste 2 molars sny en haar boonste laaste 2 molars. Lyk of die oogtand lings bo nou uitkom maar die molar nog niks.
Dankie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou meisietjie se molar tande is nog besig om deur te kom.Hierdie tande verskyn gewoonlik tussen 24 en 30 maande ouderdom.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.