Childhood Diseases

Question
Posted by: Carla | 2008-11-04

Q.

Moet ek hom dokter toe vat?

Sondag oggend het my 20 maande-oue seuntjie van ' n medium hoogte glyplank geval. Hy het op sy nekkie geval. Hy het net gehuil, maar was daarna weer sy ou self en het rondgehardloop. Is dit nodig dat ek hom dokter toe moet vat vir ' n ondersoek om seker te maak alles is reg?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek is 'n bietjie bekommerd oor jou seuntjie omdat hy op sy nek geval het. Dit is partykeer moeilik om seker te wees dat alles normaal is.Net om seker te wees sal ek aanraai dat hy deur sy pediater ondersoek moet word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.