Childhood Diseases

Question
Posted by: Moedelose mamma Help asb soek Raad !! | 2012-09-06

Q.

Moedelose Mamma

Goeiemore Dok
Ek is raad op my baba is 5 maande oud en daar is gese hy is allergies vir suiwel. wel hy is nou amper 2 weke op bok melk poeier Alpi, die 1ste 2 dae slaap hy vir die eerste keer goed maar van die 3de dag tot nou slaap hy minder as ooit. Sy neus het weer begin toegaan en hy is so omgekrap met sy maag, hy is hardlywig. Hy is nou op n natuurlike stroop vir hardlwywigheid maar huil nogsteeds. hy is van 10uur die aand wakker en huil en drink en slaap dan so 20minute dan weer wakker. wat kan ek doen was al by so baie dokters. Moet ek soya melk gebruik of hoe. asb dok ek voel magteloos

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Baie suiwel allergiese babas raak ook allergies vir bokmelk. Boonop sal heelwat van hierdie babas baie hardlywig raak op bokmelk. Die beste sal wees om Similac Alimentum Advance formule te probeer. Hierdie formule is veral geskik vir 'n suiwel allergiese baba.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.