Childhood Diseases

Question
Posted by: ESME | 2009/07/13

Q.

MOEDELOSE MA - SUKKEL MET NO.2

MY SEUNTJIE WORD OOR ' N MAAND 3 EN HY POEF NOG ALEWIG IN SY ONDERBROEK. AS HY WIL PIEPIE KOM SE HY VIR MY EN DAN GAAN EK SAAM MET HOM EN DAN PIEPIE HY IN DIE TOILET, MAAR AI DIE NOMMER 2 IS ' N GROOT PROBLEEM. HY SAL EGTER VIR MY KOM Sê  AS HY KLAAR GEPOEF HET, SODAT EK DIT KAN SKOON MAAK. HY HET AL SO PAAR KEER IN DIE TOILET GEPOEF, MAAR DIT SEKER SO 5 KEER IN TOTAAL. WAT STAAN MY TE DOEN? IS DAAR ENIGE RAAD EN METODES.

U HULP EN RAAD SAL WARDEER WORD.

EK IS NOU REGTIG AL MOEG VIR AL DIE VUIL ONDERBROEKE

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie soort vraag kom byna elke week voor. daaar was verelede week byna dieselfde vraag. Lees asb die antwoord vir raad wat jou kind baie sal help

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: d | 2009/07/19

my dogtertjie is ook 3 en sy kom vra dat ek doekie aansit, sy bollie nog in haar doek. Dit pla my nie want sy sal in toilet begin bollie as sy reg is.

Reply to d

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.