Childhood Diseases

Question
Posted by: ma | 2010/04/21

Q.

MMR en polio

Hallo dok, my seuntjie is 4. ek het hom nou die dag spesiaal na ons GP toe geneem sodat hy die vaccines daar kan kry. Sy sê  toe die GP''s doen dit nie en ek moet hom na ''n kliniek toe neem. My probleem is dat ek glad nie in die week vervoer het na ''n kliniek nie. Sy het gesê  ons hoef nie te bekommer nie want hy het die MMR inspuiting op 18maande gekry. Stem u saam?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek stem saam dat jou seuntjie goeie weerstand het teen masels,maar hy het die polio inspuiting weer nodig. Hy kan tot volgende week wag vir hierdie inenting. Vra vir jou apteker of hulle hierdie inentings doen.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.