Childhood Diseases

Question
Posted by: AMI | 2008/12/03

Q.

Miskiete

Hallo
Kan ek asb. vra wat die beste ding is om te gebruik om die miskiete van my 7en ' n half maande oue baba af te hou.
Wat kan ek ook dan aansmeer as hulle haar gebyt het.
Baie dankie
AMli

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die beste is om 'n spesiale net te gebruik om te verhoed dat die miskiete jou baba kan byt.Daar is nie genoeg bewys oor die veiligheid van al die ander verhoed middels vir babas nie.Calamine lotio is die veiligste vir enige byt plekke.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Reghard | 2014/02/23

Daar sekre dinge wat n mens kan doen soos om n waai in kamer sit ons sukkel net so met miskiete bel my 0826835460

Reply to Reghard

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.