Childhood Diseases

Question
Posted by: Raad op | 2013/01/28

Q.

Miskiet byte

My seuntjie is nou 7 en ''n half maande oud, hy is die mooiste kind, maar as ''n miskiet hom byt maak dit groot rooi kolle en harde punte met ''n waterige inhoud wat sukkel om te genees. Soms swel die miskiet byte ook. Wanneer dit begin gesond word maak dit, wat lyk soos, ''n droe puisie. Ek is nou al raad op en weet nie meer wat om te doen nie. Die staatskliniek kan my nie se wat dit is nie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jy het self die regte diagnose gemaak. Jou baba is allergies vir miskiet byte. Dit is nodig om jou baba so veel soos moontlik te beskerm teen miskiet byte. Die veiligste sal wees om 'n spesiale net oor sy kot te gebruik. Gebruik Phenergan salf een of twee keer per dag op enige bytplekke.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.