Childhood Diseases

Question
Posted by: Anonymous | 2009-05-25

Q.

MIlo of Horlicks

(Jammer vir die vorige" blank"  vraag.)
My dogtertjie is op NAN HA2. Sy is 13maande oud. Kan ek in die aand vir haar Milo of HOrlicks by haar melk gee vir afwisseling?
HOe voel u oor Nesquick(in klien mate) vir so ' n klein ouderdom?
Ek sien ook Purity het iets soortgelyks? OF moet ek eerder net vir haar probeer tee gee saam met die bottel?
Baie dankie vir die raad

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar is geen goeie rede om enige geursel, milo of horlicks by te voeg nie.Ek neem aan dat jou baba allergies is vir melk en suiwel produkte aangesien sy op die NAN2 is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.