Childhood Diseases

Question
Posted by: Adell | 2009/04/07

Q.

Milk Of Magnesia

Goeiemô re,

My dogterjie is op Infasoy, want sy is negatief getoets vir laktose intoleransie, maar as sy S 26 Gold drink, kry sy diarhee, so aanname is dat sy sensitief is vir laktose. Haar maag het ook gewerk op S26 LF.?
Infasoy werk maar haar BAIE hardlywig. Wat ek agtergekom het, help as ek vir haar 2 keer ' m dag Milk of Magnesia gee, maar sodra ek ophou, raak sy weer verstop.
Kan ek dit gebruik, is net bang vir langdurige gebruik. Wat van Pegicol? Ek lees net geskik van 2 jaar en op?

Dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar is deesdae spesiale laktose-vry formule soos NAN LF of Novalac LF. Probeer liewers een van hierdie formule. Ek hou nie van die feit day sy gereeld Milk of Magnesia moet neem. Dit sal ook nie nodig wees om ander middels soos Pegicol te gebruik nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.