Childhood Diseases

Question
Posted by: Adri | 2010/02/05

Q.

Middeloorontsteeking

My 4 jarige dogter het al vir 5 dae koors maar dit is reg dan ewe skielik is die 39.5. Die dokter het 3 dae terug gese dis middeloorontsteeking maar die koors bly so maak. Haar boetie het so 2 en ' n half weke terug pampoentjies gehaat Agter haar linker oor is 2 kliere geswel en haar ore en keel is baie seer. Wat my pla is dat so 8 dae terug het ek ' n borsluis uit haar oor gehaal. Moet ek wag en eers die antibiotika klaar maak of moet ek terug gaan dokter toe

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek vermoed dat jou dogter die simptome van bosluiskoors nou het.Neem haar terug na die dokter vir die nodige toetse en behandeling.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.