Childhood Diseases

Question
Posted by: Nikkie | 2010/05/23

Q.

Mens sku

Ek wil net graag asb uitvind wat ek kan doen omtrent my 9 maande oue baba seun. Ons bly by my ouers vandat hy 3 weke oud is want my man wil skei, so ek maak hom self groot. As ek by mense kom en hulle praat met hom dan wil hy begin huil. Ek kom nie baie uit nie en weet nie of dit die probleem is of is dit maar net n stadium. Dis asof hy mens sku is.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek dink dat jou baba seuntjie se gedrag maar net 'n stadium is wat hy deurgaan.Dit is bealngrik dat hy in kontak kom met ander mense en babas en veral met sy grootouers.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.