Childhood Diseases

Question
Posted by: Nadia | 2012-08-06

Q.

Melkvoeding

Hallo Dok ek wil graag weet of dit ok is vir my seuntjie nou 4 maande oud om steeds 6 bottels melk 180ml op ''n slag te drink? Sy eerste voeding is tussen 1) 7am  2) 11/12  3) 4pm  5) 7/8pm  dan so 10pm sy laaste voeding, dan word hy tussen 2/3am weer wakker vir ''n voeding. Is dit ok om hom nog melk te gee met sy 2/3am voeding? Ek hoor van so baie mense wat se babas deurslaap op 4mnde maar my boeta soek nog sy melk..?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou baba se voedings is steeds normaal vir sy ouderdom.Hy is seker 'n groot baba vir sy ouderdom. Dit sal miskien help om Novalac SD net vir sy laaste voeding te gee, dws die een van 7/8nm.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: nasaskia | 2012-08-17

hi dok my baba is nou 2 weeke oud en is op s26 melk maar elke keer as hy drink gooi hy n biekie omtrent n mond vol melk op is dit normaal of moet ek sy melk virander hy drink elke 4 uure en drink 100ml

Reply to nasaskia

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.