Childhood Diseases

Question
Posted by: KATRIEN | 2011-07-19

Q.

melk(reflux)

ek het my seunki van 5mnde die naweek oorgesit op NAN AR maar lyk nie of die melk met hom werk nie hy gooi nou meer op kan ek hom maar weer terug sit op gewone NAN

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jja beslis, sit jou babatjie weer op die gewone NAN of liewers op NAN HA. Indien hy aanhou om op te gooi sal dit nodig wees om sy pediater te raadpleeg. Hy sal baie effektiewe refluks medisyne moet gebruik om sy refluks te behandel.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Annelie | 2011-07-21

ekt my seuntjie op nestarger gesit, en sy reflux het binne ''n paar dae drasties verbeter...hy spoeg nou omtrent nooit. Ek gebruik gewone soya formule (Isomil) met nestargel.

Reply to Annelie
Posted by: Katrien | 2011-07-20

ek het hom tans nog nie by ''n pediater gehad nie ons bly op ''n dorp waar daar nie ''n pediater is nie en die naaste pediater is 600km wat se medisyne kry mens vir reflux wat is jou mening oor altosec pilletjies en nestergel

Reply to Katrien

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.