Childhood Diseases

Question
Posted by: Theuns | 2011-05-16

Q.

Melk voeding

Hi

My dogtertie het 3 weke gelede begin vaste kos eet. Sy kry nou soggens ryspap, middag groente en saans weer bietjie pap en soms vrugte. Sy het die laaste paar dae baie sleg begin drink aan haar bottel en ek sukkel om soms 450ml - 500ml per dag vir haar te gee. Wat kan ek doen dat sy meer melk wil drink en hoeveel is genoeg? Sy was prem gebore op 28weke en ons het gewag soos die dokter gesê  het, tot haar aangepaste ouderdom 4maande was om met kos te begin. Sy is mal oor die kos en eet baie graag, maar drink nou so swak.
Help asb.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die rede dat jou babatjie nou so sleg drink is as gevolg van die vaste kos wat haar vol maak.Sy moet net soggens en saans vaste voedsel eet. Sy moet elke keer eers haar bottel drink en daarna haar kos eet.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.