Childhood Diseases

Question
Posted by: Carla | 2009/09/03

Q.

Melk

My seuntjie is 2.5 jaar. Hy drink 150 ml melk in die oggend, 150ml melk voor slaaptyd in die middag en 200 ml melk in die aand. Hy drink sy melk nog uit sy bottel, want hy lê  gewoonlik en drink, maar sy koeldrank drink hy uit ' n (koeldrank) botteltjie met ' n tuit/glas. Hy is in ' n kleuterskool. 1) Tot wanneer het hy 500ml melk nodig en 2) moet ek sy melk begin gee ook in ander botteltjies?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou seuntjie is ouer as 2 jaar en dit is nie nodig dat hy meer as 2 koppies melk per dag moet drink.Hy kan alles van 'n koppie nou drink.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.