Childhood Diseases

Question
Posted by: Louise | 2009/08/31

Q.

Melk

Goeie dag,
My dogtertjie is 16maande oud. SY drink nog omtrent 500ml-600ml melk per dag. Sy drink ook rooibos tee en sap verdun met water. Tot op watter ouderdom moet ek haar ' n bottel in die aand gee? Ek wil dit nie te vroeg stop nie as dit nie nodig is nie. Een van die ander ma' s by die dagmoeder gee haar kind glad nie meer melk in die aand nie. My dogtertjie drink net ' n bottel voor sy gaan slaap en niks verder in die nag nie.
Jammer vir die dom vraag maar ek is ' n eerste keer mamma en is nie altyd seker van alles nie,
Dankie vir die hulp

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie is nie 'n dom vraag nie, maar is wel 'n baie goeie vraag. Jou dogtertjie kan nog beslis aanhou om haar melk te drink. Wanneer sy 2 jaar oud is sal sy net 2 koppies melk per dag drink.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.