Childhood Diseases

Question
Posted by: ami | 2009/01/20

Q.

melk

Goeie dag.
Weereens dankie vir al die hulp!

My dogtertjie is 9maande oud en op NAN HA2. Sal dit goed wees om haar tot 2 jaar die melk te gee en dan oor te skakel na iets soos Parmalat se First growth if NIdo. HOeveel melk moet sy na ' n jaar per dag drink?
(Ek moet se ek het haar op NAN HA omdat ek baie allergies as kind was)
Baie dankie en lekker dag

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar is nog baie tyd om te besluit or haar formule. Sy moet beslis op die NAN HA bly totdat sy minstens 15 maande oud is.Daarna sal sy miskien 'n soja melk moet drink indien sy aanhou om vir melk allergies te wees.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.