Childhood Diseases

Question
Posted by: Lo | 2010/03/23

Q.

Matrasse

Baie dankie vir al die goeie raad wat u altyd vir ons ouers gee.

Ek het ''n snaakse vraaag. EK wil vir my dogtertjie wat in April 2jaar oud word ''n bed koop maar wonder oor die matras en wat die beste vir my dogtertjie sal wees. Sy weeg nog nie eers 12kg nie. Ek kyk na ''n spons matras maar weet nie of ek ''n " high"  of " low"  " density matras moet koop nie. Jammer vir die simpel vraag maar ek het nie geweet wie om eerder te vra nie.
Groete

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Baie dankie vir die mooi woorde. Hierdie is glad nie 'n simpel vraag nie. Die high density matras sal die beste een wees aangesien dit veral beter sal wees om haar rug te steun.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Racoon | 2010/03/23

Ons het die beste matras koop wat ons kon bekostig - ''n Cloud Nine. Ons seun is nou 5 jaar oud die matras is soos nuut. Die outjie slaap ook heerlik. Ek is egter ook nuuskierig oor die pediater se antwoord...

Reply to Racoon

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.