Childhood Diseases

Question
Posted by: Nicky | 2011/04/14

Q.

Masels or water pokkies

Hallo Paeder, My baba dogter is nou 1 jaar oud. Sy was siek koors 39grade Celsuis op sondag. Ons het Maandag vir haar Dokter GP toe vat en hy ondersoek en vind sy het allergie, keel rooi, neus teveel toe. Toe vandag sy besig raak amper loop. Ek sien haar is rooi merkie, toe ek sien liggaam ook het rooi merkie. Niks sien of klein wit nie. Ek weetie of sy kry waterpokkies of Masels. Ons konnie sien hoe lyk water pokkies of Masels. Ons het raak bekommerde, kan asseblief my help wat moet ek haar maak? Inspitinge van Chincken pox, Suster by staat het se, dit nodig nou inspuitige van chicken pos kan 18 maande. Maar sy alreed kry rooi merkie. Ek sien Privaat kliniek en staat kliniek program nie selfde nie? wie moet ek glo wie en moet?

Sal baie wees as u sal as moontlik antwoord gee.

Baie dankie

Ek wonder,

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is byna seker dat jou baba dogtertjie nou 'Roseola' of 'baba masels' het.[Google 'Roseola"]Sy sal na twee of drie dae weer gesond word. Sy moet haar inenting teen waterpokkies enige tyd tussen nou en wanneer sy 18 maande oud is nog kry.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.